Pad Min Getrap

Die pad min getrap Hulle sé alle paaie lei na Rome.Dit mag dalk so wees,die vraag is egter watter pad jy kies? Stedelike paaie is vol padtekens geverf. Lyk behoorlik asof Michaelangelo met ń verfkwas los gelaat is. Maar sonder daardie geverfde padtekens,kan ons maklik die verkeerde pad kies. Detoronium 1:2 vertel ons dat die […]

Job se Storie

Ons storie gaan soos Job se storie wees. Job,of in hebreeus, Lyobh wat die een wat huil beteken. Ek vra vanaand vir Zuraide en Lara vir enige voorstelle vir my tema.Zuraide sê onmiddelik,”Ons storie gaan soos Job se storie wees.” Lara gooi my met ń curve ball en stel voor ek moet oor deeg skryf. […]

Boomhuis

Boomhuis Die General Sherman Tree is die grootste boom per volume in die wêreld. 1400 ton en 2200 jaar oud! En die rede dat hierdie spesie so oud word,hul bas.Die boom se bas is vuurbestand,ń goeie wapen waar bosbrande aan die orde van die dag is. Onthou jy nog hoe lekker ons boom geklim het,voel […]